Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aaneenvriesing
Aaneenvriesing [boodskap #124720] So, 03 Februarie 2019 09:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Aaneenvriesing is die bevriesing veroorsaak deur die verwydering van druk. Twee ysblokke onder druk smelt effens. Wanneer die druk verwyder word, vries die water wat so gevorm word weer onmiddellik (d.w.s. herbevriesing vind plaas), en die blokke vries aanmekaar vas.

Aaneenvriesing verklaar waarom ’n mens ’n sneeubal kan maak - die ysdeeltjies smelt effens onder die druk van ’n mens se hande, en word ys wanneer die druk verwyder word.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aandele en effekte
Volgende onderwerp: Aangeebare siektes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:28:55 MGT 2024