Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mpumalanga
Mpumalanga [boodskap #124713] Sa, 02 Februarie 2019 10:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mpumalanga kan na een van die volgende verwys:

1. Zoeloe-woord vir "sonsopkoms" (letterlik die son kom uit).

2. Een van die nege provinsies van Suid-Afrika, vroeër bekend as die Oos-Transvaal. Die provinsiale hoofstad is Nelspruit (amptelik Mbombela). Dit omvat ook die dele van vier gewese Bantoestans (tuislande): KaNgwane, KwaNdebele, Gazankulu en Lebowa.

3. 'n Dorp in KwaZulu-Natal, ongeveer 40 km wes van Durban langs die N2 nasionale pad.

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Netbal
Volgende onderwerp: Aafjes, Bertus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:33:20 MGT 2024