Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Zwelitsha
Zwelitsha [boodskap #124694] Do, 24 Januarie 2019 18:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Zwelitsha is 'n dorp in die Oos-Kaap naby King William’s Town. Dit is opgerig in verband met ’n groot tekstielfabriek wat hoofsaaklik voorsien het in die behoeftes van die Bantoebevolking en wat duisende arbeiders in diens gehad het. Groot katoenbelange in Brittanje het saamgewerk in die projek wat met staatshulp opgerig is. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 6,237 (7 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Zwartruggens
Volgende onderwerp: Netbal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:31:23 MGT 2024