Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Zwartruggens
Zwartruggens [boodskap #124693] Do, 24 Januarie 2019 18:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Zwartruggens is 'n nedersetting naby Rustenburg, Transvaal; vroeg in die huidige eeu gestig. Die naam is afgelei van die swart rúens in die omgewing. Diamante is in die omgewing gedelf.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Zuid-Afrikaansche Republiek Polisie
Volgende onderwerp: Zwelitsha
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:44:51 MGT 2024