Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Zuid-Afrikaansche Republiek Polisie (Zarps)
Zuid-Afrikaansche Republiek Polisie [boodskap #124692] Do, 24 Januarie 2019 18:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Zuid-Afrikaansche Republiek Polisie was die polisiemag van die voormalige Suid-Afrikaanse Republiek (ZAR), gestig in 1881. Die Speurafdeling was bekend as ‘Geheime Speurders’. Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog het die mag uit sowat 1,400 man bestaan, waarvan slegs 200 nie-blankes was. Afgesien van hulle pligte in Transvaal, het hulle ook die orde in Swaziland gehandhaaf. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog het die "Zarps" 'n uitstekende rekord gehandhaaf en ook swaar verliese gely.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Zomba
Volgende onderwerp: Zwartruggens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:58:51 MGT 2024