Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Zastron
Zastron [boodskap #124679] Do, 24 Januarie 2019 07:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Zastron is 'n dorp in die suide van die Oranje-Vrystaat, genoem na lady Brand, eggenote van president sir Johannes Brand, wat mej. Sibella Johanna Zastron was. Gestig in 1877. Sommige van die vroeër insidente in die 1914-Rebellie het hier plaasgevind. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,440 (1,625 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Zambië
Volgende onderwerp: Zebediela
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:42:05 MGT 2024