Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sakrivier (Zakrivier)
Sakrivier [boodskap #124676] Do, 24 Januarie 2019 06:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Sakrivier (vroeër Zakrivier) is 'n rivier in Noordwes-Kaapland, bekend vir die besproeiingskema en die groot koringsproduksie deur middel van saaidamme. Dit is die habitat van die oewerkonyn en die langste nie-standhoudende rivier in die Karoo.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Yutar, Dr. Percy
Volgende onderwerp: Zambezi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:30:18 MGT 2024