Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Yutar, Dr. Percy
Yutar, Dr. Percy [boodskap #124673] Wo, 23 Januarie 2019 19:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Percy Yutar was Assistent-Prokureur-generaal van Transvaal. Op 29 Julie 1911 in Kaapstad gebore en studeer aan die Universiteit van Kaapstad. Sluit in 1934 by die Staatsdiens se Telefoondepartement aan, maar word drie jaar later verplaas na die Departement van Justisie. Word in 1940 Staatsaanklaer in Johannesburg. Bekend vir sy hantering van baie belangrike kriminele sake, insluitende ’n aantal i.v.m. ondermyning.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Yule, Generaal-majoor Sir James Herbert
Volgende onderwerp: Sakrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:15:52 MGT 2024