Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Yule, Generaal-majoor Sir James Herbert
Yule, Generaal-majoor Sir James Herbert [boodskap #124672] Wo, 23 Januarie 2019 19:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Generaal-majoor Sir James Herbert Yule was 'n Britse soldaat. In 1847 gebore en het in 1865 by die Leër aangesluit. Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog word hy uit Indië na Suid-Afrika gestuur en in bevel geplaas van ’n infanterie-brigade in Natal. Hy het deelgeneem aan die slag by Talanaheuwel, het probeer om die Boere-terugtog van Elandslaagte af te sny en was in bevel van die terugval na Ladysmith. Oorlede 1920.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ystervark
Volgende onderwerp: Yutar, Dr. Percy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:45:11 MGT 2024