Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ysterhout, Swart (Olea laurifolia)
Ysterhout, Swart [boodskap #124670] Wo, 23 Januarie 2019 19:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Ysterhout in Kaapstad.
'n Ysterhout in Kaapstad.
Swart Ysterhout (Olea laurifolia Lam.) is 'n mooi gevormde boom tot 21 meter (70 voet) hoog. Digdraadhout en swaar. Kom voor in Knysna en die oostelike dele van Kaapland. Sien Plante.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ysterhout, Rooi
Volgende onderwerp: Ystervark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:41:45 MGT 2024