Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Yster
Yster [boodskap #124668] Wo, 23 Januarie 2019 19:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Yster is 'n metaal wat uit ystererts ontgin word. Dit word selde in die vrye onverbonde vorm in die natuur aangetref. Dit word onder andere gebruik om staal te vervaardig. Die metaal se chemiese simbool is Fe en sy atoomgetal 26.

Belangrike neerslae hematiet-houdende erts (60-63% Fe) van die Lake Superior-tipe word deur die Yskorgroep ontgin by Thabazimbi naby Rustenburg, Transvaal, en in die Postmasburggebied. Yster-allooi word naby Vereeniging vervaardig en ’n deel daarvan word uitgevoer. Yster word in sowel Zimbabwe (Rhodesië) as Zambië aangetref, maar word net op beperkte skaal ontgin.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Young, Professor Robert Burns
Volgende onderwerp: Ysterhout, Rooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:49:51 MGT 2024