Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Xinavane
Xinavane [boodskap #124658] Wo, 23 Januarie 2019 18:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Xinavane is 'n nedersetting aan die Komatirivier in Mosambiek, ongeveer 90 km noord van Maputo (Lourenco Marques). Die dorp is 'n sentrum vir die Incomati-suikerplase en beskik oor 'n suikermeule.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Xesibe-Distrik
Volgende onderwerp: Xhosa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:20:15 MGT 2024