Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Xalanga
Xalanga [boodskap #124654] Wo, 23 Januarie 2019 18:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Xalanga is 'n distrik in die voormalige Transkei waarvan Cala die hoofdorp is. Die naam is afgelei van ’n Xhosawoord wat "Aasvoël" beteken.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wynberg
Volgende onderwerp: Boetebossie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:28:18 MGT 2024