Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wylde, Sir John
Wylde, Sir John [boodskap #124650] Wo, 23 Januarie 2019 18:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir John Wylde was die Hoofregter van die Kaapse Hooggeregshof en broer van grootkanselier Wylde. In 1781 in Londen gebore. Hy word in 1827 die eerste Hoofregter van die Kaap en beklee dié amp tot 1855. In 1859 in Kaapstad oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wuppertal
Volgende onderwerp: Wyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:34:16 MGT 2024