Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wragge, Walter Thomas
Wragge, Walter Thomas [boodskap #124648] Wo, 23 Januarie 2019 18:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Walter Thomas Wragge was 'n regter van die Natalse Hooggeregshof. In 1842 gebore. Hy studeer in Oxford en begin met sy loopbaan in diens van die Indiese staatsdiens. Hy word in 1883 regter van die Natalse Hooggeregshof. In 1898 tree hy af en is in 1913 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wou
Volgende onderwerp: Wuppertal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:50:43 MGT 2024