Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wou (Falconidae)
Wou [boodskap #124647] Wo, 23 Januarie 2019 18:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Geelbekwou.
'n Geelbekwou.
Die wou (familie Falconidae) is 'n roofvoël van die valk-tipe wat dwarsdeur Suid-Afrika aangetref word. Soort sluit in die Afrikaanse, die blouvalkie en die geelbekwou (of kuikendief). Sien Arende en Voëls.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Worsfold, William Basil
Volgende onderwerp: Wragge, Walter Thomas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:04:59 MGT 2024