Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wood, Dr. John Medley
Wood, Dr. John Medley [boodskap #124642] Wo, 23 Januarie 2019 18:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. John Medley Wood was 'n Suid-Afrikaanse plantkundige. In 1827 in Nottinghamshire gebore. Hy bring 7 jaar op die see deur voordat hy hom m 1852 in Natal vestig. Nadat hy 30 jaar lank geboer het, word hy in 1882 aangestel as direkteur van die Durbanse Botaniese Tuin asook kurator van die Koloniale Herbarium. Hy was redakteur van Natal Plants en het baie geskryf. In 1912 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wood, Veldmaarskalk Sir Henry Evelyn
Volgende onderwerp: Wooldridge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:23:27 MGT 2024