Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wonderboom
Wonderboom [boodskap #124638] Wo, 23 Januarie 2019 17:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Wonderboom is 'n beroemde boom benoorde Pretoria wat lid is van die wildevy-familie. Dit is verskeie eeue oud en met sy talle takke en ander vertakkinge beslaan dit amper ’n acre. Die boom is 67 voet hoog.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Woltemade, Wolraad
Volgende onderwerp: Wondergat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:55:28 MGT 2024