Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Witwatersrand Rifles (W.R.)
Witwatersrand Rifles [boodskap #124623] Wo, 23 Januarie 2019 17:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Witwatersrand Rifles (afgekort W.R.) was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid. In Desember 1899 gestig. Veg in die Tweede Vryheidsoorlog en in die Duits-Suidwes-Afrika-veldtog van 1915. Tydens die res van die Eerste Wêreldoorlog het omtrent 94 persent van die manskappe en 80 persent ander manskappe oorsee in ander eenhede geveg. In die Tweede Wêreldoorlog veg hulle met die 6de Pantserdivisie. Slagspreuk: "Pro Deo Patria".

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Witwatersrand
Volgende onderwerp: Witzieshoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:07:02 MGT 2024