Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Witooievaar (Ciconia ciconia)
Witooievaar [boodskap #124619] Wo, 23 Januarie 2019 07:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Witooievaar.
'n Witooievaar.
Witooievaar (ook Wit Ooievaar gespel; Ciconia ciconia) is 'n algemene trekvoël wat in Suider-Afrika voorkom. Die voël is 100 – 120 cm groot en weeg 2.4 – 4 kg. Die Engelse naam is White Stork. Sien Ooievaars.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Witkruis
Volgende onderwerp: Witrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:12:41 MGT 2024