Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Witkruis (Aquila verreauxii)
Witkruis [boodskap #124618] Wo, 23 Januarie 2019 07:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Witkruisarend.
'n Witkruisarend.
Die witkruisarend (Aquila verreauxii) is 'n groot, donker swart roofvoël met 'n kenmerkende wit kruis of V-vorm op die rug en 'n spanwydte van 186 tot 222 cm. Hulle lê 1-3 eiers wat deur beide ouers oor 43-46 dae uitgebroei word. Die kuikens bly vir 84-99 dae in die nes en is 'n maksimum van 6 maande van hulle ouers afhanklik. Vreet hoofsaaklik soogdiere en het 'n voorliefde vir dassies, maar vreet ook ander voëls en reptiele. Leef in die afgeleë en bergagtige gebiede van suidelike en oostelike Afrika. Sien Arende.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Witkraai
Volgende onderwerp: Witooievaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:57:57 MGT 2024