Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Witogie of Glasogie (Zosteropidae)
Witogie of Glasogie [boodskap #124616] Wo, 23 Januarie 2019 06:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Witogie of Glasogie (Zosteropidae) is ’n familie groengeel voëls met ’n kring wit vere om die oë, aangetref in die meeste gebiede van Suid-Afrika. Soos die kapokvoëltjies in hul gewoontes. Leef van insekte, nektar en vrugte en waarskynlik meer van nut vir die boere as wat hulle skadelik is. Witogies beweeg rond in klein groepies en terwyl hulle opgewonde fluit, vlieg hulle heen en weer tussen bome rond.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Witgat
Volgende onderwerp: Witkraai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:49:34 MGT 2024