Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Witgat (Boscia albitrunca)
Witgat [boodskap #124615] Wo, 23 Januarie 2019 06:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Witgat (Boscia albitrunca Gilg. & Ben.) is 'n struik of klein boompie. Goeie voer vir vee en saad is eetbaar. Dele van die wortels is deur die Bantoes vir koffie of pap gebruik. Wyd versprei in Griekwaland-Wes.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Witbooi, Hendrik
Volgende onderwerp: Witogie of Glasogie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:00:43 MGT 2024