Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wilson, Majoor Allan
Wilson, Majoor Allan [boodskap #124606] Wo, 23 Januarie 2019 06:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Majoor Allan Wilson was 'n Zimbabwiese (Rhodesiese) soldaat. In 1856 in Ross-shire, Skotland, gebore. Hy gaan skool in Kirkwall in die Orkade en in Fochabers, Morayshire. As jong man sluit hy aan by die Cape Mounted Rifles, veg in Basoetoland, toe in Betsjoenaland en met die uitbreek van die Matabele-oorlog van 1893 word hy majoor in bevel van die Victoria Column. Hy neem bevel oor van die rampspoedige Shangani-patrollie en sneuwel op 4 Desember 1893 aan die voorpunt van sy manne.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Willowvale
Volgende onderwerp: Winburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:05:31 MGT 2024