Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Willowvale
Willowvale [boodskap #124605] Wo, 23 Januarie 2019 06:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Willowvale is 'n dorp in Kaapland, naby Idutywa. In 1879 gestig as ’n militêre buitepos. Is bekend vir mooi natuurskoon. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 490 (160 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Willowmore
Volgende onderwerp: Wilson, Majoor Allan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:48:12 MGT 2024