Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Willowmore
Willowmore [boodskap #124604] Wo, 23 Januarie 2019 06:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Willowmore is 'n dorp in Kaapland. In 1862 gestig deur die grondeienaar, Lehmkuhl, wat sy vrou se nooiensvan, More, gekombineer het met dié van ’n groot wilgerboom ("willow tree") daar naby. Gevegte het in die Tweede Vryheidsoorlog daar plaasgevind tydens die Boere-invalle in die Kaapkolonie. Die distrik was vroeër ’n belangrike volstruisveer-produserende gebied, maar is nou bekend vir wol en bokhaar. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,454 (1,074 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Willoughby, Majoor Sir John Christopher
Volgende onderwerp: Willowvale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:52:22 MGT 2024