Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Williston
Williston [boodskap #124601] Wo, 23 Januarie 2019 06:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Williston is 'n dorp in Noordwes-Kaapland. In 1845 as ’n sendingstasie, genoem Amandelboom, gestig. Die naam is afgelei van ’n pragtige ou boom wat daar gegroei het. Dit is in 1883 herdoop ter ere van die Koloniale Sekretaris, Hampden Willis. Koring wat aan die nabygeleë Zakrivier verbou word en skaapboerdery is die belangrikste bedrywe. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,873 (916 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Williams, Sir Robert
Volgende onderwerp: Willoughby’s Consolidated Company Limited
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:54:59 MGT 2024