Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Williams, Frederick Condé
Williams, Frederick Condé [boodskap #124598] Di, 22 Januarie 2019 20:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Frederick Condé Williams was 'n regter van die Natalse Hooggeregshof. In 1844 in Engeland gebore. Hy begin met sy loopbaan as koerantman en word in 1873 tot die balie toegelaat. Na ’n tydperk in Jamaika word hy in 1881 in die Hooggeregshof van Natal aangestel. Hy beklee die amp tot 1884. Oorlede omstreeks 1902.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Williams, Alpheus Fuller
Volgende onderwerp: Williams, Gardner Fuller
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:49:23 MGT 2024