Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Williams, Alpheus Fuller
Williams, Alpheus Fuller [boodskap #124597] Di, 22 Januarie 2019 20:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Alpheus Fuller Williams was die seun van Gardner F. Williams. Myningenieur en hoofbestuurder van De Beers. In 1874 in San Francisco gebore en studeer aan die Universiteit van Kalifornië. Kort voor die Tweede Vryheidsoorlog kom hy na Kimberley en sluit aan by die personeel van De Beers onder sy vader wat hy in 1905 as hoofbestuurder opgevolg het. Hy tree in 1932 af en word die stigter van ’n groot siviele ingenieursonderneming. Hy het ’n standaardwerk, The Genesis of the Diamond en Some Dreams come True, geskryf. In 1953 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Willemsmit
Volgende onderwerp: Williams, Frederick Condé
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:11:45 MGT 2024