Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Wilde Kus is die naam van 'n streek van die Pondolandse kus tussen die mond van die Keirivier en die grens van Natal. Dit is bekend vir kampeerterreine en ongerepte swemstrande.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.