Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wildehond (Lycaon pictus venaticus)
Wildehond [boodskap #124592] Di, 22 Januarie 2019 20:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Wildehond.
'n Wildehond.
Die wildehond (Lycaon pictus venaticus) is 'n wilde dier wat in baie dele van Suid-Afrika aangetref word, maar nou begin skaars word. Jag in troppe en kan selfs ’n leeu neertrek. As gevolg van hulle gevaar vir beeste is hulle tot ongedierte verklaar en word hulle voor die voet geskiet. Sien Soogdiere.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wilde-eend
Volgende onderwerp: Wilde Kus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:03:15 MGT 2024