Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Whittlesea
Whittlesea [boodskap #124584] Di, 22 Januarie 2019 19:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Whittlesea is 'n dorp in Oos-Kaapland, vernoem na die geboorteplek in Engeland van goewerneur sir Harry Smith. In 1849 gestig. Dit het ’n belangrike buitepos in die Kaapse Grensoorlog van 1850—1853 geword en sommige van die ou verskansings bestaan vandag nog. Hoofsaaklik 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 650 (130 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Whites
Volgende onderwerp: Wichgraf, Fritz
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:07:36 MGT 2024