Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Whites
Whites [boodskap #124583] Di, 22 Januarie 2019 19:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Whites kan na een van die volgende verwys:

1. Soort volstruisveer; die lang, suiwer wit vlerkvere van die mannetjie.

2. Sentrum van die sementbedryf naby Ventersburg, Oranje-Vrystaat. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,538 (313 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Whitehead, Sir Edgar Cuthbert Fremantle
Volgende onderwerp: Whittlesea
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:44:14 MGT 2024