Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Whitehead, Sir Edgar Cuthbert Fremantle
Whitehead, Sir Edgar Cuthbert Fremantle [boodskap #124582] Di, 22 Januarie 2019 19:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Edgar Cuthbert Fremantle Whitehead was die Eerste Minister van Suid-Rhodesië (tans Zimbabwe). Op 8 Februarie 1905. in Berlyn gebore as seun van ’n Britse diplomaat. Hy studeer aan Oxford en kom in 1928 na Rhodesië. In 1939 tree hy toe tol die politiek en van 1945 tot 1946 was hy waarnemende Hoë Kommissaris in Londen. In laasgenoemde jaar word hy Minister van Finansies, Pos- en Telegraafwese en beklee dié amp tot 1953. Hy was ook in 1957 die Federasie se gevolmagtigde minister in Washington, V.S.A., en in 1958 is hy aangestel as Eerste Minister.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: White, Veldmaarskalk Sir George Stuart
Volgende onderwerp: Whites
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:01:39 MGT 2024