Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » White, Veldmaarskalk Sir George Stuart
White, Veldmaarskalk Sir George Stuart [boodskap #124581] Di, 22 Januarie 2019 19:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Veldmaarskalk Sir George Stuart White was 'n Britse soldaat. In 1835 in Ierland gebore. Hy sluit 1853 by die leër aan. Nadat hy in 1857 in die Indiese Muitery geveg het, het hy baie jare in die Ooste deurgebring en word die V.C. in 1879 in Afghanistan aan hom toegeken. In 1889 word hy in Indië bevorder tot Opperbevelhebber. Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog word hy opperbevelhebber in Natal waar hy verantwoordelik was vir die geslaagde verdediging van Ladysmith. In 1912 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Whelan, Aartsbiskop William Patrick
Volgende onderwerp: Whitehead, Sir Edgar Cuthbert Fremantle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:06:46 MGT 2024