Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Westrup, William
Westrup, William [boodskap #124575] Di, 22 Januarie 2019 13:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
William Westrup was 'n Suid-Afrikaanse romanskrywer. In 1881 in Engeland gebore. Hy kom gedurende die Tweede Vryheidsoorlog na Suid-Afrika en vestig hom later in Johannesburg. Hy word die sekretaris van belangrike mynbougroepe. In 1908 begin hy kortverhale en romans skryf. Een van sy gewildste karakters was die prospekteerder bekend as ‘Old McBein’. In 1943 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Westonaria
Volgende onderwerp: Westville
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:13:03 MGT 2024