Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Westonaria
Westonaria [boodskap #124574] Di, 22 Januarie 2019 13:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Westonaria is 'n dorp vernoem na die Western Areas-goudmyn op die verre wesrand. In 1943 gestig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 32,150 (8,500 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Westminster
Volgende onderwerp: Westrup, William
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:50:29 MGT 2024