Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Westminster
Westminster [boodskap #124573] Di, 22 Januarie 2019 13:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Westminster is 'n nedersetting van Britse oudsoldate wat ná die Tweede Vryheidsoorlog deur die Hertog van Westminster in die Oranje-Vrystaat gestig is. Baie van die oorspronklike koloniste was sy huurders. Die plek het voorspoedig geword veral deur melk- en groenteboerdery en perdetelery.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Western Province Rugby Club
Volgende onderwerp: Westonaria
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:52:16 MGT 2024