Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Crawford (Wes-Londen)
Crawford [boodskap #124569] Di, 22 Januarie 2019 13:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Crawford is 'n dorpsgebied op die Kaapse Vlakte, naby Kaapstad. Die plek se oorspronklike naam was Wes-Londen. So genoem in teenstelling met Oos-Londen.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wesselton
Volgende onderwerp: West, Martin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:55:16 MGT 2024