Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wesselton
Wesselton [boodskap #124568] Di, 22 Januarie 2019 13:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Wesselton is 'n voorstad van Kimberley, beroemd vir die Wesselton-myn waarmee daar in 1890 op die plaas, Benauwdheidsfontein, wat aan die Wessels-familie behoort het, begin is. Dit is later oorgeneem deur H.A. Ward wat dit ’n aantal jare lank suksesvol ontgin het. Na ’n geskil met De Beers Consolidated Mines, is Ward ingevolge ’n hofbevel toegelaat om 5,000,000 vragte diamantgruis te was voordat die eiendom in 1896 na dié maatskappy oorgedra is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wessels, Sir Johannes Wilhelmus
Volgende onderwerp: Crawford
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:56:22 MGT 2024