Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wesselsbron
Wesselsbron [boodskap #124565] Di, 22 Januarie 2019 06:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Wesselsbron is 'n dorp in die Oranje-Vrystaat. In 1920 uitgelê en vernoem na kommandant C. Wessels. Mielie-produserende gebied en algemene boerdery. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,400 (1,200 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wesleyaanse Metodiste Kerk
Volgende onderwerp: Wessels, Cecilia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:15:43 MGT 2024