Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Welverdiend
Welverdiend [boodskap #124551] Ma, 21 Januarie 2019 15:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Welverdiend kan na een van die volgende verwys:

1. Dorp naby Potchefstroom, Transvaal. Mynbousentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 630 (480 Blankes).

2. Diamantdelwerysentrum naby Lichtenburg, Transvaal. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 340 (130 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wellington
Volgende onderwerp: Welwitsch, Friedrich Martin Josef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:24:14 MGT 2024