Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Weinthal, Leo
Weinthal, Leo [boodskap #124546] Ma, 21 Januarie 2019 15:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Leo Weinthal was 'n Suid-Afrikaanse joernalis. In 1865 in Graaff-Reinet gebore. Hy was aan nuusblaaie in die vroeë Johannesburg en Pretoria verbonde, redakteur van die Krugergesinde Engelse tydskrif, Press en korrespondent vir The Times, Daily Telegraph en Reuter. Hy was ’n intieme vriend van president Kruger. Na die Tweede Vryheidsoorlog vestig hy hom in Engeland en stig in 1902 die African World. Hy het The Story of the Cape to Cairo Rail and River Route in 1923 in vyf boekdele gepubliseer. In 1930 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Weesmeester
Volgende onderwerp: Welch, Eerw. Dr. Sidney Read
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:29:40 MGT 2024