Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Weesmeester
Weesmeester [boodskap #124545] Ma, 21 Januarie 2019 15:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Weesmeesters was beamptes wat aangestel is deur die Nederlands Oos-Indiese Kompanjie vir die administrasie van bestorwe en insolvente boedels. Hulle was gewoonlik vooraanstaande amptenare of handelaars en het gesamentlik as ’n groep opgetree. Later, na die koms van die Britse bewind, is die stelsel van Weesmeesters, wat gesamentlik die Weeskamer gevorm het, afgeskaf en ’n Meester van die Hooggeregshof het hulle plek ingeneem.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Weeskindertjies
Volgende onderwerp: Weinthal, Leo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:17:49 MGT 2024