Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Watermeyer, Ernest Frederick
Watermeyer, Ernest Frederick [boodskap #124530] So, 20 Januarie 2019 18:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ernest Frederick Watermeyer was die hoofregter van die Unie van Suid- Afrika. In 1880 op Graaff-Reinet gebore. Hy ontvang opleiding op Stellenbosch, in Bath, Engeland, Cambridge en in 1905 begin hy in die Kaap praktiseer. In 1920 word hy voorsitter van die spesiale Inkomstebelastinghof en in 1922 ’n lid van die regbank van die Kaapse Provinsiale Afdeling. Vyftien jaar later, in 1937, word hy aangestel as Appèlregter en in 1943 as Hoofregter. In 1958 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Watermeyer, Egidius Benedictus
Volgende onderwerp: Watermeyer, John Phllip Fairbairn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:54:32 MGT 2024