Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Watermeyer, Egidius Benedictus
Watermeyer, Egidius Benedictus [boodskap #124529] So, 20 Januarie 2019 18:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Egidius Benedictus Watermeyer was 'n Suid-Afrikaanse skrywer en regter. In 1824 in Kaapstad gebore. In 1843 kry hy sy doktoraat in Leyden, Holland en is daarna na Londen. In 1847 keer hy na Suid-Afrika terug en begin in Kaapstad praktiseer. In 1855 word hy regter. Hy was bekend vir sy kennis en vir sy uitstekende letterkundige styl en was een van die gewildste persoonlikhede in die Kolonie. In 1867 oorlede. Sy geskrifte is in boekvorm gepubliseer.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Waterkoedoe
Volgende onderwerp: Watermeyer, Ernest Frederick
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:01:54 MGT 2024