Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Waterfalls
Waterfalls [boodskap #124524] So, 20 Januarie 2019 13:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Waterfalls is 'n dorpsgebied suid van Harare (Salisbury). Hoofsaaklik ’n woongebied en in 1948 gestig met sy eie dorpsbestuursraad. Daar is ’n hele paar nywerhede. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,000 Blankes, 2,600 Naturelle en 470 van ander rasse.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Waterbok
Volgende onderwerp: Waterford
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:14:05 MGT 2024