Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Waterbok (Kobus ellipsiprymnus)
Waterbok [boodskap #124523] So, 20 Januarie 2019 13:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Waterbok.
'n Waterbok.
Die Waterbok (Kobus/Cobus ellipsiprymnus) is 'n swaargeboude bok wat in klein troppe in subtropiese streke soos Oos-Transvaal, Zoeloeland en Zimbabwe (Rhodesië) aangetref word en wat naby vleiagtige dele en riviere bly. 'n Waterbok is van die skouer af omtrent 1,2 meter (4 voet) hoog. Hy het groot krag vir selfbehoud en sal homself in die middel van 'n stroom verdedig met sy lang, gedraaide horings. Hy is 'n goeie klimmer en swemmer en is ’n dier met 'n trotse houding.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Washbank
Volgende onderwerp: Waterfalls
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:32:23 MGT 2024