Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Warnerstrand
Warnerstrand [boodskap #124518] So, 20 Januarie 2019 13:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Warnerstrand is 'n kusoord aan die Natalse suidkus, nou deel van die munisipaliteit van Kingsburgh; 20 myl van Durban af. Omstreeks 1910 gestig en vernoem na ’n landmeter.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Warmbad
Volgende onderwerp: Warren, Generaal Sir Charles
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:26:20 MGT 2024