Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Warden
Warden [boodskap #124516] So, 20 Januarie 2019 13:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Warden is 'n dorp in Oos-Vrystaat. In 1913 gestig en in 1848 vernoem na majoor Charles Warden, Britse Resident van die Oranjerivier-Soewereiniteit. Hoofsaaklik 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,219 (1,232 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ward, Daniel
Volgende onderwerp: Warmbad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:46:35 MGT 2024